Jasper RAATS,

Name
Jasper RAATS
Given names
Jasper
Surname
RAATS
MarriageSusanna TERRIERView this family
12 August 1714
Birth of a son
#1
Jasper RAATS
1715

Birth of a son
#2
Reynier RAATS
1717

Deathyes

Shared note

Jasper RAATS was van Utrecht, en in 1707 'n skoenmaker van beroep. Hy trou op 22 September 1709 met Wilhelmina Vermeulen. Sy is op 18 Maart 1691 gedoop, en haar ouers was Jan Willemsz Vermeulen en die slaaf Catharina van Bengale. Hy trou die tweede keer in Kaapstad op 12 Augustus 1714 met Susanna Terrier. Sy is op 18 Maart 1691 gedoop, en is die dogter van Daniel Terrier en Sara Jacobs. Hy trou die derde maal op 27 November 1718 met Magdalena Bastiaanse. Sy is op 13 April 1704 gedoop, en is die dogter van Francois Bastiaanse en Anna Maria de Leeuw.