Frans (Fransie) Viljoen, 1895

Name
Frans (Fransie) Viljoen
Given names
Frans (Fransie)
Surname
Viljoen
Birth 30 November 1895 23 20

Christening 12 January 1896 (Age 43 days)
Birth of a brotherStephanus Johannes (Fanie) Viljoen
27 February 1898 (Age 2 years)
Christening of a brotherStephanus Johannes (Fanie) Viljoen
3 April 1898 (Age 2 years)
Birth of a brotherJan Hendrik (Hennie) Viljoen
6 May 1900 (Age 4 years)
Christening of a brotherJan Hendrik (Hennie) Viljoen
15 July 1900 (Age 4 years)
Birth of a sisterMaria Martha (Mietha) Viljoen
6 October 1904 (Age 8 years)

Birth of a sisterChristina Maria Etresia Viljoen
28 March 1905 (Age 9 years)

Christening of a sisterChristina Maria Etresia Viljoen
21 May 1905 (Age 9 years)
Birth of a sisterJohanna Elizabeth (Bettie) Viljoen
13 September 1909 (Age 13 years)

Christening of a sisterJohanna Elizabeth (Bettie) Viljoen
31 October 1909 (Age 13 years)
Death of a paternal grandfatherFrancois Nicolaas (Rooi Frans) Viljoen
23 October 1916 (Age 20 years)
MarriageMaria Elizabeth CombrinckView this family
31 March 1934 (Age 38 years)
Death of a sisterChristina Maria Etresia Viljoen
6 August 1938 (Age 42 years)
Death of a motherChristina Levina Kruger
18 October 1958 (Age 62 years)

Death of a fatherJan Hendrik (Henning) Viljoen
18 December 1958 (Age 63 years)
Deathyes

Family with parents - View this family
father
mother
himself
2 years
younger brother
2 years
younger brother
4 years
younger sister
6 months
younger sister
5 years
younger sister
sister
Private
Family with Maria Elizabeth Combrinck - View this family
himself
wife
Marriage: 31 March 1934Johannesburg-Oos

Shared note

Doopgetuies: Stefanus Kruger en Christina Maria Ethresia Buys. Behaal die graad BA (Unisa). Onderwyser van Johannesburg. Skoolhoof van Heronmerewegskool en Laerskool Christiaan de Wet (Westdene). Trou as 38-jarige jongman en onderwyser met Maria Combrinck (wed. Radloff). Opleiding as onderwyser ontvang aan die Normaalkollege, Heidelberg, Transvaal. Kwalifiseer met onderskeiding. Daarna behaal graad B.A. in Lettere en Wysbe-geerte aan die Universiteit van Suid-Afrika. Gee onderwys in wetenskap aan verskillende skole op die Witwatersrand en Johannes­burg: Randgate, Turffontein, Booysens (skoolhoof Heron-merewegskool), Auckland Park (skoolhoof Westdene-skool), ook skoolhoof Laer-skool Christiaan de Wet en Laerskool Voorbrand. Lewer spesiale dienste en onder-rig aan Hoërskool Die Fakkel, Forest Hill. Aktiewe deelnemer aan Afrikanerbelange in die Goudstad: Hoofbestuurslid van die Tranvaalse Onderwysvereniging, voorsitter van die Afdeling Johannesburg-sentraal; voorsitter van die Randse Kring van Afrikaanse Skoolhoofde; voorsitter van die Afrikaanse Kunsvereniging; President van die Suidrandse Rapportryers-korps; generaal van die Handhawersbond vir Turffontein; ouderling van die Gereformeerde Kerk Johannesburg-suid en Klipriviersberg; sekretaris van die Turffonteinse Konsentrasiekampkerkhof-kuratorium; lid van die hoofbestuur van die Afrikaanse Studentebond 1920/21 en Lid van die Organiserende Kongres wat gelei net tot die stigting van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniging gehou in Bloemfontein in Desember 1929. Ontspanning gholf. Bron: "Tot Anderkant Uit" PJJ Viljoen.