Willem van Loon, 1909

Name
Willem van Loon
Given names
Willem
Surname
van Loon
Birth 11 August 1909
Deathyes

Family with Martha Salomé Viljoen - View this family
himself
wife
daughter
Private
daughter
Private
son
Private

Shared note

Willem het opleiding ontvang in electronika en nadat hy bestuursposte in radiofabrieke in Nederland beklee het, begin hy in 1933 'n eie sake-onder-neming in S.A. Ook verbonde aan verskillende maatskappye vir die afset van radio's, yskaste, wasmasjiene, klaviere, ens. Sedert 1965 woonagtig in Bergville. Huwelik bevestig deur ds Van Loon, Willem se vader, van die Gereformeerde Kerk Scherpenzeel, Gelderland, Nederland. Direkteur van Maatskappye.