Roelof Oosthuizen (Roelfie) Viljoen, 1880

RoelofOosthuizenV_14_4_1880.jpg
Name
Roelof Oosthuizen (Roelfie) Viljoen
Given names
Roelof Oosthuizen (Roelfie)
Surname
Viljoen
Name
David Viljoen
Given names
David
Surname
Viljoen
Birth 14 April 1880 31

Christening 27 July 1880 (Age 3 months)
Birth of a brotherDavid Viljoen
2 November 1881 (Age 18 months)

Alt. Geboorte 2 November 1881 (Age 18 months)

Alt. Doop 9 January 1882 (Age 20 months)
Christening of a brotherDavid Viljoen
9 January 1882 (Age 20 months)
Birth of a brotherJacobus Joubert Viljoen
11 December 1883 (Age 3 years)

Christening of a brotherJacobus Joubert Viljoen
13 January 1884 (Age 3 years)
Birth of a sisterMaria Magdalena Viljoen
9 November 1885 (Age 5 years)

Christening of a sisterMaria Magdalena Viljoen
20 December 1885 (Age 5 years)
Birth of a brotherPetrus Viljoen
10 October 1887 (Age 7 years)

Christening of a brotherPetrus Viljoen
4 December 1887 (Age 7 years)
MarriageAletta Sophia de VilliersView this family
26 December 1911 (Age 31 years)
Death of a brotherPetrus Viljoen
21 May 1955 (Age 75 years)

Deathyes

Family with parents - View this family
father
mother
Marriage: 5 August 1878
5 months
elder brother
16 months
himself
19 months
younger brother
2 years
younger brother
23 months
younger sister
23 months
younger brother
Father’s family with Elizabeth Gertruida van der Merwe - View this family
father
step-mother
Marriage: about 1872
3 years
half-brother
Family with Aletta Sophia de Villiers - View this family
himself
wife
Marriage: 26 December 1911Jamestown

Shared note

Prokureur van Burgersdorp. In die Eeufeesalbum van Burgersdorp (1945) word die volgende geskryf: ROELOF OOSTHUIZEN VILJOEN (Roelfie) - Roelfie Viljoen is op Venterstad gehore op i 5 April 1880. Sv vader was. David Viljoen van Venterstad en sy moeder Hester Oosthuizen van Hebron, Colesberg. Nadat hy sy skoolloopbaan op Venterstad deurgemaak het is hy na die Normaalkollege, Kaapstad. waar hy hom laat op!ei het as onderwyser. Toe die Tweede Vryheidsoorlog uithreek was Roelfie onderwyser op Venterstad en toe die Vrystaat kommando’s die Kolonie binneval het die jong onderwyser by hulle as Kaapse rebel aangesluit. Later val hy in die hande van die vyand en word in die gevangenis op Burgersdorp opgesluit.. Op 'n sekere dag word hy onder begeleide van ’n sterk eskort na die merkplein geneem. Hier moes hy sy vonnis kom aanhoor. Toe die doodvonnis op hom gevel is, het daar meer as een traan in die oë van die aanwesiges gebiggel. Die jong held het dit egter met kalmte aangehoor wat die bewondering van vriend en vyand afgedwing het. Onderweg na die tronk moes hy die vernedering ondergaan dat talle van vuil en verflenterde kleur­linge en kaffers hom langs die strate moes uitjou. Hulle het gejuig want die die Rebel het sy verdiende loon ontvang. Voor hulle die gevangenis bereik, word die bevel gegee dat die eskort met die prisonier na die markplein moes terugkeer. Hier word toe aan Roelfie ineegedeel dat deur die genade van die opperbevelhebber van die Blitse troepe besluit is om sy vonnis te verander in lewenslange gevangenisstraf. IHy is na die Bermuda's verban waar hy gebly het tot die vredesluiting. IHy is toe losgelaat en het met die eerste geleentheid na Suid-Afrika teruggekeer. Terug in sv vaderland, gaan Roelfie na Dordrecht waar hy onder wyle O. S. Vermooten hom bekwaam as prokureur. In September 1906 vestig hom hom op Burgersdorp waar hy en sy ou kollegemaat. F E W. Groch, die welbekende prokureursfirma, Groch en Viljoen stig. Op 26 Februarie 1911 tree hy in die huwelik met mej A S de Villiers, dogter van mnr. en mev. Pieter de Villiers. Hierdie huwelik was kinderloos. Roelfie was baie teruggetrokke en stil van geaardheid, goed belese en deur almal bemin. Sv afsterwe in die fleur van sv lewe was 'n skok vir almal en het die hele samelewing in rou gedompel. Na sy dood het sy broer Alfonso sv plek in die firma volgestaan en na die afsterwe van mnr FEW Groch op 26 Maart 1935, het mnr. Alfonso Viljoen andermaal die kantoor aan die gang gehou, onderwyl die twee seuns van mnr Groch nl CHW en Albert B Groch besig was om hul wetseksamens af te lê.

Media objectRoelofOosthuizenV_14_4_1880.jpg
RoelofOosthuizenV_14_4_1880.jpg
Format: image/jpeg
Highlighted image: yes