Jan Hendrik Viljoen, 18521915 (age 63 years)

Name
Jan Hendrik Viljoen
Given names
Jan Hendrik
Surname
Viljoen
MarriageSusanna Jacoba ViljoenView this family

MarriageMaria Johanna nnView this family

Birth of a daughter
#1
Susanna Jacoba Viljoen
about 1775 (Age )

Birth of a daughter
#2
Hester Jacoba Viljoen
about 1778 (Age )

Birth 4 May 1852 30 25
Christening 11 July 1852 (Age 2 months)
Death of a maternal grandfatherPhilippus Wilhelminus Combrinck
11 January 1858 (Age 5 years)
Marriage of a parentJan Hendrik ViljoenAnna Margaretha Adriana PienaarView this family
14 May 1868 (Age 16 years)
Birth of a half-sisterAndries Ickabod Viljoen
1 April 1869 (Age 16 years)

Birth of a half-sisterAnna Zyperein Viljoen
1 April 1869 (Age 16 years)

Christening of a half-sisterAndries Ickabod Viljoen
2 May 1869 (Age 16 years)
Birth of a daughter
#3
Johanna Alida Viljoen
about 1880 (Age 27 years)

Birth of a son
#4
Johannes Lodewikus Viljoen
about 1882 (Age 29 years)

Birth of a son
#5
Frederik Smartryk Viljoen
about 1884 (Age 31 years)

Birth of a daughter
#6
Margaretha Louisa Viljoen
about 1888 (Age 35 years)
Birth of a daughter
#7
Maria Johanna Magdalena Viljoen
about 1890 (Age 37 years)

Death of a fatherJan Hendrik Viljoen
26 April 1901 (Age 48 years)
Death of a half-sisterAndries Ickabod Viljoen
23 February 1902 (Age 49 years)
Death 30 September 1915 (Age 63 years)
Family with parents - View this family
father
mother
Marriage: 4 March 1844Colesberg South Africa
13 months
elder brother
20 months
elder brother
4 years
elder sister
19 months
himself
Father’s family with Anna Margaretha Adriana Pienaar - View this family
father
step-mother
Marriage: 14 May 1868Edenburg, OVS
11 months
half-sister
half-sister
Family with Susanna Jacoba Viljoen - View this family
himself
wife
Marriage: Bethulie
daughter
4 years
daughter
103 years
daughter
3 years
son
3 years
son
5 years
daughter
3 years
daughter
Family with Maria Johanna nn - View this family
himself
wife
Marriage: Bethulie

Shared note

Boer van Elandsheuwel, distrik Potchefstroom. Eerste posmeester van die Nieuwe Republiek, en kom as no 655 voor op die 1884-06-10 lys van vrywilligers. Hy aanvaar op 14 November 1884 die amp van Resident-Vrederegter, Weesheer, Huweliksbevestiger en Posmeester van die Nieuwe Republiek. Was ook vir 'n kort tydjie die waarnemende Staatssekretaris. Onder sy verantwoordelikheid kom die gereelde posdiens tussen die Laer Vryheid en die posmeester van Utrecht tot stand. In sy hoedanigheid as Resident-Vrederegter versoek hy op 27 Nov 1884 aan LJ Meyer (toenmalige waarnemende Staatspresident) om 'n bedrag van £5 vir 'n tent om die Vrederegterkantoor te huisves. Die Goewermentskantoor was toe ook in 'n tent gehuisves. In sy hoedanigheid as posmeester is die eerste brief, gedateer 12 Des 1884, aan sy kollega te Utrecht gestuur. Op 26 Des 1884 stuur Viljoen aan die posmeester te Utrecht £2 ter vereffening van die maandloon van 'n swart posddraer vir die vervoer van die pos. Op 21 Jan 1885 meld Viljoen aan die Staatssekretaris (Esselen) dat die papier en ink van sy kantoor opgeraak het, en versoek ook 'n lys van kantoorbenodighede (o.a. koeverte, 'n kas vir dokumente, en seëls vir die Landdros, Weesheer en Posmeester, asook 'n tafel en stoel). Op 23 Jan 1885 stuur Viljoen weer boetegeld aan sy kollega in Utrecht (4 pennies per brief) en verskoon homself dat sy kantoor oor onvoldoende fondse beskik om vir die posvervoer te betaal. Op 24 April 1885 stuur hy weer 'n brief na Utrecht, wat vir die eerste keer die ronde Vrijheid poskantoorstempel toon. Op 1 Mei 1885 versoek Viljoen aan die Staatssekretaris skriftelik ontslag "onder de tegenwoordige omstandigheden gevoel ik mij gedrongen om mijne ambten ... neer te leggen." Hy skryf aan die Staatssekretaris: "Toe ek op 14 Nov 1884 deze ambten aanvaardde meende ek te staan of te vallen met deze jonge Republiek, doch de bestemming heefte het anders gewild." Siekte was waarskynlik die oorsaak vir sy versoek, want op 26 Mei skryf hy "in zoverre weer hersteld te zijn dat de Uitvoerende Raad mij ter verantwoording kan oproepen." Op 19 Aug 1885 versoek hy weer ontslag omdat hy voornemens was om na Newcastle te gaan vir geneeskundige behandeling. "Mijn kwaal wordt iedere dag erger..." Te oordeel na sy handskrif en taalgebruik was hy 'n geletterde man. Hy besit saam met HF Taljaard die plaas "Wellust" (no 263), geleë 60 km ten suide van Vryheid, byna aan die grens met Zoeloeland.